Beeld van Hit­ler haal re­kord­be­drag

Beeld - - Front Page - – Bloom­berg

New York. – ’n Beeld van A­dolf Hit­ler wat lyk as­of hy bid, is eer­gis­ter hier vir $17,2 mil­joen (so­wat R261 mil­joen) op ’n vei­ling deur die af­sla­er Chris­tie’s ver­koop. Dit is meer as die ver­wag­te $10 mil­joen tot $15 mil­joen en is ’n re­kord vir die I­ta­li­aan­se kuns­te­naar Mau­ri­zio Cat­te­lan. Dié was­en­har­puis­beeld is ge­ti­teld Him. Chris­tie’s se spe­si­a­le vei­ling Bound

to Fail het uit­ein­de­lik $78,1 mil­joen (so­wat R1,185 mil­jard) ver­dien, ne­ge keer min­der as sy te­ma­vei­ling in Mei ver­le­de jaar, maar steeds bin­ne sy ver­wag­ting.

Fo­to: AP

’n Be­soe­ker neem op 29 A­pril ’n fo­to van die beeld­hou­werk Him deur Mau­ri­zio Cat­te­lan in New York.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.