‘Her­sien al reg­ter se sa­ke’

Herrie ná uit­la­tings oor swart mans

Beeld - - Front Page - – L­le­wel­lyn P­rin­ce, Han­ti Ot­to en Je­an­ne­Ma­rié Ver­sluis

Druk bou van al­le kan­te op dat Ma­bel Jan­sen (61) weens haar ras­uit­la­tings as reg­ter uit­ge­skop word.

As dit ge­beur, sal dit die eer­ste keer in Suid-A­fri­ka wees dat ’n reg­ter weens klag­tes van die pu­bliek van die reg­bank ver­wy­der word.

Die Reg­ter­li­ke Diens­kom­mis­sie (RDK) is gis­ter oor­val met ver­soe­ke van Suid-A­fri­ka­ners dat Jan­sen se uit­la­tings on­der­soek en dat sy van die reg­bank ver­wy­der word, sê Sel­lo C­hi­lo­a­ne, RDK-se­kre­ta­ris.

Die Black La­wy­ers As­so­ci­a­ti­on (BLA) en die DA het aan­ge­dui hul­le gaan amp­te­lik klag­te by die RDK in­dien.

C­hi­lo­a­ne sê ’n klag is net gel­dig as dit saam met ’n be­ë­dig­de ver­kla­ring by die RDK in­ge­dien word.

Jan­sen was nie gis­ter op haar pos in die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria nie.

’n Ho­famp­te­naar het ge­sê haar man is Sa­ter­dag dood. Die werk wat Jan­sen van­dees­week in die drin­gen­de hof moes doen, sal met die se­ni­or reg­ter, wat die drin­gen­de rol han­teer, be­spreek word.

’n Ras­se­her­rie het die na­week uit­ge­breek na­dat die ak­ti­vis en joer­na­lis Gil­li­an S­chut­te ont­hul het dat Jan­sen by­na ’n jaar ge­le­de in ’n e-pos­ge­sprek on­der meer ge­sê het ver­krag­ting is deel van swart mans se kul­tuur.

Jan­sen het eer­gis­ter ge­twiet dat wat sy ver­trou­lik aan ie­mand ge­sê het, heel­te­mal uit kon­teks ge­neem is en na spe­si­fie­ke hof­sa­ke ver­wys.

Meer as 2 300 men­se het teen gis­ter­mid­dag ’n aan­lyn-pe­ti­sie on­der­te­ken om Jan­sen uit haar amp ver­wy­der te kry.

C­hi­lo­a­ne het ge­sê die RDK volg ’n se­ke­re pro­ses wan­neer erns­ti­ge klag­te teen reg­ters in­ge­dien word.

Daar was nog nooit ’n ge­val in die RDK se ge­skie­de­nis waar ’n reg­ter weens klag­te wat by hom in­ge­dien is, ver­wy­der is nie.

Reg­ters moes ver­sko­ning vra of is be­boet.

Na­rend Singh, IVP-LP en RDK­kom­mis­sa­ris, sê uit­la­tings soos dié wat Jan­sen ge­maak het, is heel­te­mal on­aan­vaar­baar in ’n de­mo­kra­tie­se Suid-A­fri­ka.

“Dit is dui­de­lik stry­dig met die ge­drags­ko­de van die reg­bank en ek glo dit reg­ver­dig ’n vol­le on­der­soek deur die RDK.”

Lu­then­do Si­go­go, BLA-pre­si­dent, sê hul­le be­plan om oor­mô­re of Vry­dag ’n pro­tes­op­tog na die kan­toor van die reg­ter-pre­si­dent in P­re­to­ria te hou.

Hul­le wil die reg­ter-pre­si­dent vra om voor­lo­pig geen sa­ke aan Jan­sen toe te ken nie.

Die BLA sal ook vra dat al­le ver­krag­ting- en moord­sa­ke wat Jan­sen van swart men­se aan­ge­hoor het, her­sien word.

S­chut­te het gis­ter op Fa­ce­book ge­sê som­mi­ge men­se het haar ge­vra waar­om dit ’n jaar ge­duur het voor­dat sy Jan­sen se uit­la­tings o­pen­baar ge­maak het.

“Ek vra hul­le dan waar­om dit ’n jaar ge­duur het voor­dat hul­le daar­op ge­re­a­geer het.

“Dit is on­mid­del­lik by die RDK as ’n han­gen­de klag aan­ge­meld.

“Ek het dit ook ge­reeld ge­op­per en het dit ook met ver­skeie regs­kun­di­ges, wat ad­vo­ka­te in­sluit, ge­deel, ook op o­pen­ba­re plat­forms.”

Prof. Pier­re de Vos, grond­wet­ken­ner, sê hy dink nie ’n reg­ter kan daar­op aan­dring dat iets ’n pri­va­te aan­ge­leent­heid is en daar­om dan nie die ge­vol­ge hoef te dra nie.

Die ge­drags­ko­de vir reg­ters ver­eis dat hul­le al­tyd op­tree so­dat daar geen te­ken van sek­sis­me, ras­sis­me of dis­kri­mi­na­sie is nie.

An­ders as ’n ge­wo­ne mens is reg­ters, soos po­li­ti­ci, al­tyd op die ver­hoog.

Men­se kan meen dat sy die reg­bank moont­lik in ge­heel in on­eer bring, sê De Vos.

“Die bes­te is om eer­lik te wees en be­wus te wees van e­ni­ge voor­oor­deel wat jy kan hê. Jy moet heel­tyd be­sef dat jy net ’n mens is, maar ter­self­der­tyd on­af­hank­lik moet bly.”

Die ANC-vrou­e­li­ga het ge­sê Jan­sen se stel­lings is ’n wan­voor­stel­ling van die swart kul­tuur. S­kerm­greep: ENCA

Dit help hoe­ge­naamd nie die plaag van seks­mis­da­de be­veg nie.

“Sek­su­e­le mis­bruik ken geen ras of so­si­a­le sta­tus nie. Dit raak ons al­mal.”

Co­sa­tu eis ook dat Jan­sen be­dank en het haar as eng be­stem­pel.

Haar stel­lings is be­lag­lik, on­sin­nig en roe­ke­loos, sê die vak­ver­bond.

Mlon­di Mk­hi­ze, woord­voer­der van die ANC-jeug­li­ga, het Jan­sen se uit­la­tings be­skryf as “net die punt van diep ras­se­be­voor­oor­deel­heid” in Suid-A­fri­ka.

Hy sê dis vreemd dat die RDK nog nie teen Jan­sen op­ge­tree het nie, hoe­wel die saak al ’n jaar ge­le­de aan­ge­meld is.

Die jeug­li­ga het die de­par­te­ment van jus­ti­sie en grond­wet­li­ke ont­wik­ke­ling ge­vra om on­mid­del­lik teen Jan­sen op te tree.

Oud­reg­ter Al­bie Sa­chs het by na­vraag ge­sê hy kan nie kom­men­taar le­wer nie.

Oud­reg­ter Ber­nard N­goe­pe het ge- sê dit sal on­van­pas wees om kom­men­taar te le­wer om­dat ’n klag reeds by die RDK in­ge­dien is.

Reg­ter Ma­bel Jan­sen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.