S­tof gaan lê nie oor oud­re­dak­teur

Beeld - - Nuus - Ja­na B­rey­ten­bach

Die ink op die skik­king tus­sen die voor­ma­li­ge re­dak­teur van Ca­pe Ti­mes en die In­de­pen­dent Me­dia-groep was nog nie eens droog nie toe die groep se voor­sit­ter weer gal braak.

Dr. I­q­bal Sur­vé, die voor­sit­ter, bla­meer A­li­de Da­s­nois steeds daar­voor dat Ca­pe Ti­mes die e­nig­ste koe­rant in die land is wat nie op sy voor­blad oor oud­pres. Nel­son Man­de­la se dood be­rig het nie.

“Vir re­des wat net sy sal kan ver­skaf, het Da­s­nois ge­wei­er om die eer­ste uit­ga­we van die koe­rant te her­druk. Sy het eer­der be­sluit om ’n spe­si­a­le om­slag te ont­werp wat toe be­tyds was om om die twee­de uit­ga­we te vou. Dié be­sluit het die he­le pro­duk­sie- en ver­sprei­dings­pro­ses van Ca­pe Ti­mes ver­traag, wat tot ’n groot fi­nan­si­ë­le ver­lies ge­lei het.”

Sur­vé het Da­s­nois op 6 De­sem­ber, die dag ná Ma­di­ba se dood, uit haar pos ver­wy­der.

Een van die hoof­re­des wat daar­voor aan­ge­voer is, is dat sy die be­vin­dings van die o­pen­ba­re be­sker­mer oor ’n ten­der van R800 mil­joen wat die de­par­te­ment van land­bou, bos­bou en vis­se­rye aan die Se­kun­ja­lo-kon­sor­ti­um (nou A­fri­can E­qui­ty Em­po­wer­ment In­ves­t­ments) toe­ge­ken het, as hoof­be­rig ge­bruik het en nie Man­de­la se dood nie.

Die Se­kun­ja­lo-groep is ook die meer­der­heids­aan­deel­hou­er in In­de­pen­dent News and Me­dia SA, wat Ca­pe Ti­mes be­sit.

Sur­vé is ook die voor­sit­ter daar­van.

Da­s­nois is in Ju­lie 2014 ná ’n tug­ver­hoor fi­naal af­ge­dank.

Sy het daar­na ’n aan­soek by die ar­beids­hof in­ge­dien waar sy R4 mil­joen vir 38 maan­de se ver­goe­ding van die maat­skap­py ge­ëis het.

Die par­tye het gis­ter­og­gend ’n skik­king be­reik, waar­van ’n deel as ver­trou­lik be­krag­tig is.

In ’n ge­sa­ment­li­ke ver­kla­ring van die par­tye er­ken die koe­rant­groep dat die han­te­ring van Man­de­la se dood die re­dak­teur se be­sluit was en dat Da­s­nois die maat­skap­py nie leed pro­beer aan­doen het met haar be­sluit nie en ook nie ras­sis­ties is nie.

Maar hul­le ver­skil oor hoe sy die be­sluit uit­ge­voer het.

Nou voer Sur­vé in ’n ver­kla­ring aan hul­le meen steeds dit was ’n “po­ging om die waar­dig­heid en na­la­ten­skap van ’n de­mo­kra­tie­se Suid-A­fri­ka ska­de aan te doen”.

Da­s­nois sê sy is nie ver­baas dat Sur­vé die laas­te woord moes in­kry nie.

“Ek moet er­ken ek is ver­ras deur wat hy ge­sê het, ver­al om­dat dit net ure was na­dat ons ’n skik­king be­reik het.”

Sy ont­ken ten sterk­ste die be­we­rings dat sy die saak aan­ge­voor het om fi­nan­si­ë­le ge­win en win regs­ad­vies in oor wat haar nou te doen staan.

Fo­to: EDREA DU TOIT

A­li­de Da­s­nois gooi haar han­de in die lug ná die skik­king gis­ter­og­gend. Dit was voor dr. I­q­bal Sur­vé se jong­ste ver­kla­ring waar­in hy weer ver­skeie aan­ty­gings teen­oor Da­s­nois maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.