San­ral wil dag­vaar oor sa­me­span­ning­ska­de

Beeld - - Beeld Sake - – Vi­da Booy­sen

Bloem­fon­tein. – Die Suid­A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Pa­da­gent­skap (San­ral) het ’n eis vir ska­de­ver­goe­ding by die hoog­ge­regs­hof in­ge­dien teen die kon­struk­sie­maat­skap­pye wat deur die Me­de­din­gings­o­wer­heid aan sa­me­span­ning skul­dig be­vind is.

Die to­ta­le ei­se be­loop tus­sen R600 mil­joen en R760 mil­joen.

Se­we kon­struk­sie­maat­skap­pye en die ge­sa­ment­li­ke on­der­ne­mings wat hul­le ver­teen­woor­dig, is ge­dag­vaar. Die maat­skap­pye is WBHO, Con­cor, Mur­ray & Ro­berts, Group 5, Ba­sil Re­ad, S­te­fa­nut­ti en Rau­bex. Vol­gens Vu­si Mo­na, woord­voer­der van San­ral, het som­mi­ge van dié maat­skap­pye ook ge­sa­ment­li­ke ven­noot­skap­pe ge­sluit wat ook ge­dag­vaar is.

San­ral voer aan dat hy te veel moes be­taal weens die maat­skap­pye se sa­me­span­ning.

Mak­ga­le Mohla­la van die Me­de­din­gings­kom­mis­sie het in Maart in die par­le­ment ge­sê die Me­de­din­gings­tri­bu­naal het meer as 250 art. 65­ser­ti­fi­ka­te uit­ge­reik wat slag­of­fers van die kon­struk­sie­sa­me­span­ning die reg gee om ska­de­ver­goe­dings­ei­se in te dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.