Gee my dan lie­wer beurt­krag

Beeld - - Kommentaar -

Ri­aan Cruy­wa­gen van Bos­kruin skryf: Pres. Zu­ma se aan­kon­di­ging Vry­dag dat Suid-A­fri­ka nooit weer on­der beurt­krag ge­buk sal gaan nie, is ’n skra­le troos.

Met beurt­krag kon ’n mens nog voor­uit be­plan, maar die tal­le luk­ra­ke on­der­bre­kings in die jong­ste tyd tref jou on­voor­be­reid en meest­al op die mees on­ge­leë oom­blik. En dan weet jy ook nie hoe lank dit gaan duur nie.

Ons het on­langs in Bos­kruin ’n krag­on­der­bre­king van by­na 36 uur ge­had, waar­skyn­lik weens die swak in­stand­hou­ding van toe­rus­ting.

Gee my dan veel eer­der beurt­krag!

Pres. Ja­cob Zu­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.