Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

“Jy mag nie ’n vreem­de­ling ver­druk of laat swaar­kry nie, want jy was self ’n vreem­de­ling in E­gip­te. Jy mag geen we­du­wee of wees­kind ver­on­reg nie. As jy tog so ie­mand ver­on­reg, en hy na My roep, sal Ek na sy hulp­ge­roep luis­ter.” – Eks. 22:21-23 ’n Va­der vir wees­kin­ders en ’n be­sker­mer van die reg van we­du­wees is God in sy hei­li­ge wo­ning. God laat een­sa­mes in ’n huis­ge­sin woon en lei ge­van­ge­nes uit na vry­heid. – Ps. 68:6-7

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.