Dis dalk Huw op heel­ag­ter

Beeld - - Middelblad - S­te­phen Nell

Kaap­stad. – Vir die Sun­wol­ves is hul eer­ste Su­per­rug­by-veld­tog be­sig om ’n bit­ter lan­ge te raak en die S­tor­mers het ge­volg­lik die ge­leent­heid om Sa­ter­dag in Sin­ga­poer ’n paar proef­ne­mings te doen.

Rob­bie F­leck, die S­tor­mers se af­rig­ter, gaan nie et­li­ke van sy ster­re laat rus bloot om­dat hul teen­stan­der suk­kel nie.

“Ons man­ne het nou rus­kans ge­kry met ons los­loot­jie. Dis ’n ge­leent­heid om te eks­pe­ri­men­teer met hoe ons wil speel,” het F­leck gis­ter by die be­kend­ma­king van sy toer­groep ge­sê.

E­ben Et­ze­beth het nog nie ge­noeg van sy kuit­be­se­ring her­stel om saam te toer nie. Hy sal wel vir vol­gen­de week se wed­stryd teen die Bul­le op Lof­tus oor­weeg word.

Die skor­sing van Le­o­lin Zas en die har­sing­skud­ding wat die skrum­ska­kel-vleu­el God­len Ma­sim­la op­ge­doen het, het F­leck ge­noop om die voor­ma­li­ge SA o.20-vleu­el K­ha­nyo Ng­cu­ka­na saam te laat toer.

Ng­cu­ka­na het ook er­va­ring op heel­ag­ter, waar F­leck weens C­heslin Kol­be se ver­wag­te B­lits­bok-ver­plig- tin­ge en Dil­lyn Leyds se erns­ti­ge knie­be­se­ring be­sig is om ’n kre­a­tie­we plan te be­raam.

Huw Jo­nes, op sy ge­mak­lik­ste as ’n bin­ne­sen­ter, het in gis­ter­mid­dag se oe­fen­ses­sie in die laas­te ves­ting ge­oe­fen.

F­leck het eg­ter ge­noeg ag­ting vir die Sun­wol­ves om nie som­mer Jo­nes in die diep­kant in te gooi nie.

Kol­be gaan na ver­wag­ting steeds die nr. 15-trui dra, met Jo­nes wat op­ge­stuur kan word wan­neer die stryd ho­pe­lik ge­won­ne is.

“Ons moet vir Huw speel­kans op heel­ag­ter gee, maar het eers ’n wed­stryd om te gaan wen.

“Sy ont­wik­ke­ling moet deur oe­fen­ses­sies en van die plaas­ver­van­gers­bank af ge­skied,” het F­leck ge­sê.

“Ja­co Tau­te het van­dees­week ook weer be­gin oe­fen en sal aan­staan­de week be­skik­baar wees. EW Vil­joen gaan sy te­rug­keer van ’n dy­spier­be­se­ring deur die Cur­rie­be­ker-span maak. Ro­bert du P­reez en K­ha­nyo het al heel­ag­ter ge­speel. Ons het op­sies.”

Dit sal ver­baas in­dien F­leck vol­gen­de week teen die Bul­le al vir Tau­te op dié vlak sal kies. ’n Paar wed­stry­de vir die Wes­te­li­ke Pro­vin­sie in die Pro­vin­si­a­le Reeks is ’n meer lo­gie­se roe­te, ver­al vir ’n man wat chro­nies met be­se­rings suk­kel.

Jo­nes word boon­op hoog aan­ge­skryf en F­leck lyk nie be­kom­merd dat hy nie sy man op heel­ag­ter sal kan staan nie.

“Hy het al by­na el­ke po­si­sie in die ag­ter­lyn ge­speel en vir die WP se o.21-span ’n paar sei­soe­ne ge­le­de ’n bie­tjie speel­kans op heel­ag­ter ge­kry,” het F­leck ge­sê.

“Huw is een van die mees na­tuur­lik ta­lent­vol­le ou­ens in ons groep. Sy aan­gee­werk is puik en hy hard­loop goeie ly­ne. Hy het ei­en­skap­pe wat ons in ’n heel­ag­ter soek. Hy be­hoort oor die vol­gen­de paar we­ke speel­kans daar te kry.”

) In­tus­sen ver­wag F­leck dat die slot Je­an K­leyn, vas­kop­stut Wil­co Louw en los­ska­kel Ro­bert du P­reez be­tyds van hul be­se­rings sal her­stel vir die wed­stryd teen die C­hee­tahs op 28 Mei.

) Die S­tor­mers ver­trek van­dag na Sin­ga­poer.

Fo­to: NASIEF MANIE

Huw Jo­nes

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.