Dié Tou­lon­spe­lers kry geen sa­la­ris – ei­e­naar

Beeld - - Middelblad - – Reu­ters

Pa­rys. – Die ster­heel­ag­ter Leigh Half­pen­ny is deur sy werk­ge­wer en ei­e­naar van die rug­by­klub Tou­lon, Mou­rad Boud­jel­lal, ge­waar­sku dat hy nie ’n sa­la­ris sal ont­vang nie in­dien hy in Ju­nie saam met Wal­lis na Ni­euSee­land toer.

Half­pen­ny (27) het se­dert die erns­ti­ge knie­be­se­ring wat hy in Sep­tem­ber in Wal­lis se Wê­reld­be­ker­op­warm­wed­stryd teen I­ta­lië op­ge­doen het nog nie weer vir sy Fran­se klub ge­speel nie.

“Ek gaan nie­mand be­taal wat nie in Ju­nie hier is nie,” het Boud­jel­lal vol­gens ge­sê.

“As e­nig­ie­mand nie in Ju­nie hier is nie, sal daar­die span vir wie hul­le gaan speel, hul­le moet be­taal.”

Die eind­stryd van die Fran­se Top14­li­ga vind plaas op 24 Ju­nie, ’n dag voor Wal­lis se der­de en laas­te toets teen die All Blacks in Du­ne­din.

Mur­ray en Mau­re­smo se paad­jies skei

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.