‘Ras­sis­tie­se’ reg­ter: On­der­soek kom

Beeld - - Nuus -

Die Reg­ter­li­ke Diens­kom­mis­sie (RDK) se ge­drags­ko­mi­tee gaan reg­ter Ma­bel Jan­sen se uit­la­tings op Fa­ce­book dat swart mans “ge­neig is om te ver­krag”, on­der­soek.

Die ge­drags­ko­mi­tee se se­kre­ta­ri­aat het be­ves­tig hy het ’n amp­te­li­ke klag teen Jan­sen ont­vang.

Adv. Vuy­a­ni N­gal­wa­na, voor­sit­ter van Ad­vo­ka­te vir Trans­for­ma­sie, het die klag in­ge­dien.

“Al­le reg­ters word on­der­werp aan die ko­de vir reg­te­li­ke ge­drag wat hul­le streng moet na­kom,” lui ’n ver­kla­ring van die RDK.

’n Voor­stel dat Jan­sen spe­si­a­le ver­lof kry, is na die mi­nis­ter van jus­ti­sie se kan­toor ge­stuur.

Die or­ga­ni­sa­sie Freedom Under Law (FUL) het ’n be­roep op die RDK ge­doen om die saak vin­nig te on­der­soek.

FUL sê in ’n ver­kla­ring hy is ge­skok oor Jan­sen se “ver­al­ge­me­nings oor ver­krag­ting deur swart mans”.

“Dié stel­lings is een­vou­dig on­aan­vaar­baar – nog meer so wan­neer dit deur ’n die­nen­de reg­ter ge­maak word.”

Die or­ga­ni­sa­sie sê hy vra dat Jan­sen in­tus­sen op spe­si­a­le ver­lof ge- plaas word soos wat hy in al­le ge­val­le van ’n erns­ti­ge klag teen ’n reg­ter vra.

“Tot­dat die RDK sy be­sluit ge­neem het, kan daar nie van swart be­skul­dig­des of li­ti­gan­te ver­wag word om ver­troue te hê in hul sa­ke as reg­ter Jan­sen dit aan­hoor nie.”

Die Ahmed Kathra­da-stig­ting meen ook die RDK be­hoort Jan­sen se ge­skikt­heid vir die reg­bank te her­sien.

Nees­han Bal­ton, di­rek­teur van die stig­ting, sê hul­le loof le­de van die pu­bliek wat vor­me van ras­sis­me uit­daag. Die re­le­van­te o­wer­he­de moet eg­ter streng teen “ras­sis­tie­se in­di­vi­due” op­tree.

“’n Mens moet vra of Jan­sen se ras­sis­tie­se sie­nings ’n im­pak sou hê op die sa­ke van swart oor­tre­ders wat sy moont­lik aan­ge­hoor het.”

Bal­ton het ge­sê “o­ver­te ras­sis­me” ge­beur ge­reeld. “Ter­wyl wet­ge­wing (teen ras­sis­me) nie men­se se den­ke sal ver­an­der nie, sal dit se­ker­lik hul o­pen­ba­re ver­to­ning van ras­sis­me be­perk.”

Dié stel­lings is een­vou­dig on­aan­vaar­baar. — FREEDOM UNDER LAW

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.