Suid­A­fri­ka een van die 10 groot­ste roof­kyk­lan­de ter wê­reld

Beeld - - Nuus - Ro­zan­ne Els

Suid-A­fri­ka­ners kyk graag Ga­me of Thro­nes, maar is nie so y­we­rig om daar­voor te be­taal nie.

Se­dert die ses­de reeks drie we­ke ge­le­de be­gin het, oor­tree mil­joe­ne roof­ky­kers die wet weer eens.

Vol­gens da­ta van die blog Tor­ren­tf­re­ak is Suid-A­fri­ka ne­gen­de op die lys van lan­de met die mees­te roof­ky­kers van die reeks.

Tor­ren­tF­re­ak doen ver­slag oor die jong­ste nuus en nei­gings oor die deel van in­houd via die in­ter­net. Dit sluit mu­siek, TV-e­pi­so­des, roof­ko­pieë van flieks en dies meer in.

Roof­kyk ver­wys na on­der meer flieks en TV-pro­gram­me waar­op daar ko­pie­reg is wat ge­steel, on­wet­tig ge­ko­pi­eer en ver­sprei word.

Ga­me of Thro­nes is al ’n paar jaar die TV-pro­gram wat die mees­te on­wet­tig ge­kyk en ver­sprei word.

HBO, die A­me­ri­kaan­se net­werk wat Ga­me of Thro­nes ver­vaar­dig, sit nou sy voet d­wars.

Die laas­te paar we­ke is tal­le aan­lyn­vi­deo’s op aan­drang van HBO weens be­we­rings van ko­pie­reg­sken­ding ver­wy­der. HBO het hom nie net op roof­ko­pieë van die e­pi­so­des toe­ge­spits nie; ook a­ma­teur­vi­deo’s waar­in aan­han­gers oor te­o­rieë en ver­haal­ly­ne be­spie­gel en hul voor­spel­lings deel, loop kwaai deur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.