Op­po­si­sie ska­ter toe mi­nis­ter e­tol­geld vra

Beeld - - Nuus - – L­le­wel­lyn P­rin­ce

Die re­ge­ring het gis­ter ’n plei­dooi aan mo­to­ris­te in ver­al Gau­teng ge­rig om hul e-tol­re­ke­nin­ge te be­taal.

Di­puo Pe­ters, mi­nis­ter van ver­voer, het dié plei­dooi ge­rig toe sy die de­bat oor haar de­par- te­ment se be­gro­tings­re­de in die par­le­ment ge­o­pen het.

Vol­gens Pe­ters is die ge­brek aan be­ta­ling vir die e-tol­stel­sel vir die re­ge­ring kom­mer­wek­kend.

“Dit is die re­de waar­om ons die 50%-af­slag op ag­ter­stal­li­ge e-tol­re­ke­nin­ge aan­ge­bied het.

“Be­taal as­se­blief jul e-tol­ta­rie­we,” het sy on­der ’n ge­ska­ter­lag van op­po­si­sie­par­tye ge­vra.

Die de­par­te­ment sal nie op­hou om die pu­bliek in te lig oor die ver­brui­ker-be­taal-be­gin­sel nie.

“Ons is vol ver­troue dat mo­to­ris­te hul e-tol­ta­rie­we sal be­taal.

“Dit is waar­om ons die tyd om ag­ter­stal­li­ge e-tol­re­ke­nin­ge te be­taal nou ver­leng het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.