Lug­ha­we in Pta kry dalk weer dié sta­tus

Beeld - - Nuus - Le­an­ne Ge­or­ge

’n In­ter­na­si­o­na­le li­sen­sie is dalk bin­ne­kort weer die Won­der­boom-lug­ha­we, noord van P­re­to­ria, be­sko­re.

Dié lug­ha­we het de­ka­des lank in­ter­na­si­o­na­le sta­tus ge­had tot­dat die re­ge­ring be­sluit het om die ge­tal in­ter­na­si­o­na­le lug­ha­wens per pro­vin­sie te ver­min­der.

Po­gings om dié sta­tus te her­stel sloer al ja­re lank, maar word nou uit­ein­de­lik in die par­le­ment be­spreek.

B­les­sing Ma­na­le, bur­ge­mees­ters­woord­voer­der van die Tshwa­ne-me­tro­raad, sê die stad het aan­soek ge­doen om in­ter­na­si­o­na­le sta­tus vir die streek.

“Dit sal soort­ge­lyk wees aan die Kru­ger­wild­tuin se lug­ha­we in M­pu­ma­lan­ga en die Ga­te­waylug­ha­we in Po­lo­kwa­ne.”

In­dien die par­le­ment dié soort in­ter­na­si­o­na­le sta­tus toe­ken, sal P­re­to­ri­a­ners “om mee te be­gin” na A­fri­ka­lan­de suid van die e­we­naar kan reis, sê hy.

Lug­diens­te wat hoof­saak­lik klein v­lieg­tuie ge­bruik, sal die Won­der­boom-lug­ha­we eer­der as die O.R. Tam­bo-lug­ha­we kan ge­bruik.

Se­dert Au­gus­tus ver­le­de jaar is daar kom­mer­si­ë­le vlug­te tus­sen die Won­der­boom-lug­ha­we en Kaap­stad.

“Die oog­merk van ons aan­soek om die in­ter­na­si­o­na­le sta­tus te her­stel is om e­ko­no­mie­se groei te be­werk­stel­lig en ban­de (met ons buur­lan­de) te ver­sterk,” sê Ma­na­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.