Vrag­mo­tor bots teen bus

Beeld - - Nuus - Han­nes Kru­ger

Die be­stuur­der van ’n vrag­mo­tor wat gis­ter­og­gend in P­re­to­ria teen ’n Put­co-bus ge­bots het, het glo ’n rooi ver­keers­lig ver­ont­ag­saam.

Die bus het om­ge­slaan en vol­gens Athlen­da Mat­he, Ne­t­ca­re911-woord­voer­der, is min­stens 46 men­se be­seer.

Die vrag­mo­tor­be­stuur­der het vol­gens ’n voor­lo­pi­ge be­vin­ding om­streeks 06:00 ’n rooi lig op die hoek van Es’kia Mp­hahle­le­ry­laan (D.F. Ma­lan­ry­laan) in P­re­to­ria-Wes ver­ont­ag­saam, sê die bus­maat­skap­py in ’n ver­kla­ring.

Ses men­se is in ’n kri­tie­ke toe­stand in ’n hos­pi­taal in Pre- to­ria, sê Mat­he.

Die be­seer­des is op die to­neel be­han­del en daar­na na on­der meer die S­te­ve Bi­ko- en die Mon­ta­na-hos­pi­taal ge­bring.

Die vrag­mo­tor- en bus­be­stuur­der is al­bei in die hos­pi­taal.

Die on­ge­luk het ver­keer erg ont­wrig. Die on­ge­luks­to­neel was voor 09:00 op­ge­ruim.

Lui­dens Put­co se ver­kla­ring be­soek die maat­skap­py se be­stuur die be­seer­des by die hos­pi­ta­le om hul­le te on­der­steun.

Fo­to: BEST CARE­NOOD­DIENS

Die on­ge­luks­to­neel waar ’n Put­co­bus en ’n vrag­mo­tor gis­ter­og­gend op die hoek van die Ma­bo­pa­ne­hoof­weg (M1) en Es’kia Mp­hahle­le­ry­laan (D.F. Ma­lan­ry­laan) in P­re­to­ria­Wes in ’n bot­sing be­trok­ke was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.