Vrou sterf toe taxi haar sleep

Beeld - - Nuus - – Le­an­ne Ge­or­ge

’n 27-ja­ri­ge vrou van La­dy­smith in K­waZu­lu-Na­tal is gis­ter­og­gend dood toe sy in ’n tref-en­trap-on­ge­luk deur ’n taxi ge­sleep is.

Vol­gens Rus­sel Mei­ring, woord­voer­der van die ER24nood­diens in K­waZu­lu-Na­tal, het die taxi haar raak ge­ry toe sy die be­si­ge Yel­lowstraat in ’n ny­wer­heids­ge­bied wou oor­steek.

Sy het on­der die voer­tuig vas­ge­haak.

Dit is on­dui­de­lik hoe ver die taxi haar ge­sleep het.

Die vrou was reeds dood toe ER24 op die to­neel aan­ge­kom het. Sy het langs die pad ge­lê en die taxi was skoon­veld.

Die po­li­sie on­der­soek die voor­val.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.