Kan­se­lier be­dank weens Eu­ro­pa se mi­gran­te­kri­sis

Beeld - - Nuus - – Reu­ters

We­ne. – Oos­ten­ryk is sy kan­se­lier kwyt weens die Eu­ro­pe­se mi­gran­te­kri­sis.

Wer­ner Fay­mann (56) het eer­gis­ter be­dank te mid­de van ’n op­stand in sy So­si­aal-De­mo­kra­tie­se Par­ty na­dat dié par­ty deur die Vry­heids­par­ty die loef af­ge­steek is in die eer­ste ron­de van ’n ver­kie­sing vir die groot­liks se­re­mo­ni­ë­le kan­se­liers­pos.

Ter­wyl die So­si­aal-De­mo­kra­te se steun die laas­te paar jaar ge­krimp het, het die groei­en­de po­pu­lis­me van teen­mi­gra­sie­par­tye in lan­de soos Duits­land en S­we­de Fay­mann se ver­trek ver­haas.

“Het ek sterk steun in die par­ty? Ek moet sê die ant­woord is nee,” het Fay­mann in ’n ver­kla­ring ge­sê. Hy het as kan­se­lier én lei­er van die So­si­aal-De­mo­kra­te be­dank.

Die Vry­heids­par­ty het wye steun in me­nings­pei­lings en is ge­kant teen die toe­la­ting van mi­gran­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.