Uit­stal­ling deel van 70ste ver­jaar­dag

Beeld - - Kuns -

Let T­he­re Be Lig­ht deur El­sa Cloe­te is deel van haar uit­stal­ling Li­ne of Co­lour in die Cen­tu­ri­on­kuns­ga­le­ry in Lyt­tel­ton Ma­nor. Sy is reeds 46 jaar lank ’n pro­fes­si­o­ne­le kuns­te­naar. Die uit­stal­ling is deel van haar 70ste ver­jaar­dag­vie­rin­ge. Sy word deur die Wa­ter­ver­f­ge­noot­skap van Suid­A­fri­ka be­skryf as een van die land se voor­ste wa­ter­verf­kuns­te­naars. Die wer­ke is hoof­saak­lik in wa­ter­verf, ’n paar o­lie­verf­wer­ke en ’n plak­kaat of twee met ’n hu­mo­ris­tie­se in­slag. Die uit­stal­ling se te­ma is ge­grond op lyn, vorm en kleur ge­sien teen die ag­ter­grond van die skep­ping. Ska­kel 012 358 3477 vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.