Drie ster­re sing saam

Beeld - - Kuns -

Drie van Suid-A­fri­ka se mees her­ken­ba­re stem­me snoer krag­te saam in Three’s the S­how, ’n pro­duk­sie vol mu­si­ka­le nos­tal­gie met tal­le ko­mie­se oom­blik­ke om die ge­moed op te hel­der.

Die T­he­a­t­re on the S­qua­re in Sand­ton bied dié pro­duk­sie met An­na­bel Lin­der, Mi­cha­el de Pin­na en Keith Smith tot 28 Mei aan. Die kla­ri­net­ma­es­tro Sam S­klair tree as gas­kuns­te­naar op.

Die nu­we pro­duk­sie Three’s the S­how be­staan uit ’n sa­me­stel­ling van mu­siek uit The G­re­at A­me­ri­can Song­book en lie­de­re uit guns­te­ling­mu­siek­spe­le. Kaart­jies kos R70 elk. Ska­kel 011 883 8606 of 082 553 5903 of be­soek strict­ly­tic­kets.com om te be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.