Van sy wer­ke hier te sien

Beeld - - Kuns -

Die Art De­co­fa­sa­de van die Mul­lers Op­to­me­tris­ts­ge­bou in die Kaap­stad­se mid­de­stad is die be­kend­ste voor­beeld van S­pears se werk as win­kel­ont­wer­per wat nog be­staan. Dan is daar die ge­brand­skil­der­de ven­sters aan die voor­aan­ge­sig van die H.B. T­hom­te­a­ter in S­tel­len­bosch, as­ook die kuns­werk The Ri­sen Christ wat in die Ang­li­kaan­se Kerk van die Op­stan­ding in Bon­te­heu­wel se be­sit is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.