Wan­neer is ’n voor­val ras­sis­ties?

Beeld - - Kommentaar -

Jo­han van Cen­tu­ri­on skryf:

Ek ver­wys na twee be­rig­te in Beeld van 9 Mei (“Ras-her­rie: Reg­ter se kop ge­ëis” en “Ge­veg met me­tro­lid: Arts wil weg”).

Wan­neer is ’n in­si­dent ras­sis­ties en wan­neer nie? In die reg­ter se ge­val is ’n uit­spraak in ’n pri­va­te hoe­da­nig­heid ge­maak wat nou as ras­sis­ties be­skou word. In die ge­val van dr. Po­le is ag­gres­sie­we ras­sis­tie­se uit­la­tings o­pen­lik ge­maak deur die me­tro­po­li­sie­lid, maar nê­rens in die be­rig word die me­tro­be­amp­te se ge­drag as ras­sis­ties be­skryf nie.

Die twee in­si­den­te dui op ’n ge­brek aan ob­jek­ti­wi­teit en nog ’n ge­val waar die me­dia po­li­ties kor­rek op­tree.

Dr. B­ri­an Po­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.