Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Maar as ons ons son­des be­ly – Hy is ge­trou en reg­ver­dig, Hy ver­ge­we ons ons son­des en rei­nig ons van al­le on­ge­reg­tig­heid.

Dit skry­we ek aan jul­le, my lie­we kin­ders, dat jul­le nie moet son­dig nie. En as een van ons son­dig – ons het Je­sus Chris­tus, die reg­ver­di­ge, as ons voor­spraak by die Va­der. Hy is die ver­soe­ning vir ons son­des; en nie net vir óns son­des nie, maar ook vir dié van die he­le wê­reld. – 1 Joh. 1:9; 2:1-2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.