JC: Agt­tal sal dié keer be­ter

S­tor­mers se blaps teen ’Tahs is ver­ge­te

Beeld - - Sport - S­te­phen Nell

Kaap­stad. – Voor­dat dié sei­soen se Su­per­rug­by-reeks be­gin het, sou ’n mens jou kwa­lik kon in­dink dat die S­tor­mers on­ge­mak­li­ke vrae oor hul skrum­werk sal moet be­ant­woord.

Nie­te­min, wat het in daar­die laas­te skrum on­langs teen die Wa­ra­tahs ge­beur toe die S­tor­mers vlak voor hul doel­lyn in tru­rat ge­dwing is en ge­volg­lik die wed­stryd met 32-30 ver­loor het?

“Ek kan nie my vin­ger daar­op plaas nie, maar dis ver­ge­te. Die wed­stryd teen die Wa­ra­tahs het da­rem al voor ver­le­de week plaas­ge­vind en nou be­rei ons voor vir Sa­ter­dag se wed­stryd teen die Sun­wol­ves,” het die los­kop­stut JC Jan­se van Rens­burg gis­ter ge­ant­woord.

“Ons agt­tal het ver­ant­woor­de­lik­heid daar­voor ge­neem en hard daar­aan ge­werk dat so iets nie weer sal ge­beur nie. Ons sal sa­ke reg­stel.”

Die S­tor­mers sou se­ker be­ter daar­aan toe ge­wees het deur van ’n ant­woord af weg te skram.

’n Mens kan die skrum­ska­kel Lou­is S­chreu­der dalk ros­kam om­dat hy weg van die skrum af ge­staan het eer­der as om die bal op te pik en die druk te ver­lig.

Dan moes die agt­tal nie on­ver­hoeds be­trap ge­wees het nie na­dat die bal reeds na S­chreu­der ge­ka­na­li­seer is.

Maar wat sal dit nou help om vin­gers te wys?

“Jou in­ge­steld­heid moet reg wees, want dis ’n ge­ge­we dat die an­der span vir jou sal kom. Jy móét al­les gee,” het Jan­se van Rens­burg ge­sê.

’n Wed­stryd teen die Sun­wol­ves, wat ver­le­de na­week in To­kio met 22-40 teen die We­stern For­ce ver­loor het, is ’n goeie ge­leent­heid vir die S­tor­mers, en hul agt­tal, om weer die perd op te saal.

’n Mens wil nie die Ja­pan­ners on­der­skat nie, maar dalk kan die S­tor­mers se brei­er, Rob­bie F­leck, hier­die wed­stryd as ’n ge­leent­heid ge­bruik om die S­pring­bok-vas­kop­stut Frans Mal­her­be ’n blaas­kans te gun.

Mal­her­be het gis­ter saam met die span na Sin­ga­poer ver­trek, maar daar is in A­lis­tair Ver­maak ’n vyf­de stut in die toer­groep.

Ver­maak is ’n los­kop­stut, maar F­leck het steeds die keu­se om een van sy spe­si­a­lis-vas­kop­pe – Mal­her­be of Vin­cent Koch – te laat rus om­dat Oli Keb­ble, in­dien no­dig, die skrum kan an­ker.

Tot dus­ver is Keb­ble en Jan­se van Rens­burg as los­kop­pe aan­ge­wend.

Oor die Sun­wol­ves se skrum- werk wil Jan­se van Rens­burg nie veel sê nie.

“Op hul in­gooi kom die bal blit­sig uit, maar dis be­lang­rik dat ons hier­die na­week op ons skrum fo­kus. Rug­by is ’n snaak­se ding. Jy kan nie be­kos­tig om oor­ge­rus te raak nie.”

Fo­to: GALLO IMAGES

Die S­tor­mers­stut Oli Keb­ble op die aan­val in die on­lang­se krag­me­ting met die Wa­ra­tahs op Nu­we­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.