Nou be­loof Kings­borg R80 mil­joen

Beeld - - S­port -

Die be­le­ër­de Oos­te­li­ke Pro­vin­sie Rug­by­u­nie (OP­RU) van C­heeky Watson spog blyk­baar met ’n moont­li­ke nu­we borg wat al R20 mil­joen in die u­nie se trust oor­be­taal het en nog R60 mil­joen is op pad.

Dit het gis­ter in hof­do­ku­men­te in die hoog­ge­regs­hof in Port E­li­za­beth in die li­kwi­da­sie­saak teen die OP­RU aan die lig ge­kom. Die OP Kings­s­pe­lers, wat aan­voer dat die u­nie hul­le mil­joe­ne ran­de in on­be­taal­de sa­la­ris­se ver­skul­dig is, het die li­kwi­da­sie­be­vel ge­vra. Dít sou gis­ter be­krag­tig word, maar die OP­RU het tyd ge­wen met die nuus van die borg. Die u­nie het ge­vra vir tyd om ’n sa­ke­plan met dié borg saam te stel en Al­bert By­le­veld, regs­ver­teen­woor­di­ger van die s­pe­lers, het dit aan­vaar. Die ver­rig­tin­ge is tot 31 Mei uit­ge­stel wan­neer die li­kwi­da­sie­be­vel fi­naal ge­maak kan word.

Die u­nie moet sy sa­ke­plan voor of op 24 Mei by die hof in­dien.

C­heeky Watson

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.