Peb­bles in die skoon­veld

Beeld - - S­port -

Brandon S­to­ne, die Suid­A­fri­kaan­se Ope­gholf­kam­pi­oen, ge­niet gis­ter die vars lug van Mau­ri­ti­us, waar hy van mô­re af in die Mau­ri­ti­us Ope speel. S­to­ne, wat die by­naam Peb­bles het, is een van 40 s­pe­lers wat hul staal in dié toer­nooi sal wys. Die Mau­ri­ti­us Ope word ge­sa­ment­lik deur die Eu­ro­pe­se reeks en die Son­skyn­reeks aan­ge­bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.