Ras­sie kry kans om Ma­o­ri’s in Ier­land te klop

Beeld - - S­port - G­reen en stuff.nz – Mi­cha­el

Wel­ling­ton. – Ras­sie Eras­mus sal in No­vem­ber die kans kry om die Ni­euSee­land­se Ma­o­ri­toer­span met die kous oor die kop huis toe te stuur.

Die Ma­o­ri’s sal op 11 No­vem­ber die eer­ste keer teen die Ier­se klub Mun­ster te staan kom.

Eras­mus is on­langs as Mun­ster se Di­rek­teur van Rug­by aan­ge­stel en val in Ju­lie daar in.

Dié krag­me­ting by T­ho­mond Park in Li­me­rick sal die twee­de wed­stryd van die Ma­o­ri’s se kort toer in No­vem­ber wees.

Twee voor­ma­li­ge Blou Bul­le, Ger­hard van den Hee­ver en CJ S­tan­der, speel vir Mun­ster.

Daar is vroe­ër aan­ge­kon­dig dat die Ma­o­ri’s op 4 No­vem­ber in C­hi­ca­go teen die A­me­ri­kaan­se Eag­les in ak­sie sal wees. ’n Dag la­ter speel die All Blacks in C­hi­ca­go se Sol­dier Field­sta­di­on teen Ier­land.

S­keids­reg­ter te­rug van skor­sing; teen kop ge­tref

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.