Vuis­te kan klap tus­sen Jos­hua en Wil­der

Beeld - - S­port - Mi­cha­el G­reen –

Port E­li­za­beth. – Dit lyk of die swaar­ge­wig­kam­pi­oe­ne An­tho­ny Jos­hua van B­rit­tan­je en De­on­tay Wil­der van die VSA op ’n bot­sing af­stuur.

Jos­hua, die IBF­kam­pi­oen, het vol­gens Box­ing News 24 pas ’n kon­trak met S­ho­w­ti­me S­ports on­der­te­ken om sy ge­veg­te in die VSA uit te saai.

Wil­der, die WBC­kam­pi­oen, het ook ’n kon­trak met S­ho­w­ti­me S­ports.

Wil­der ver­de­dig sy ti­tel vol­gen­de week teen A­lex­an­der Po­vet­kin van Rus­land en Jos­hua plaas sy ti­tel vol­gen­de maand in Lon­den teen Do­mi­nic Bra­e­ze­a­le van die VSA op die spel.

As die twee kam­pi­oe­ne se­ë­vier, is ’n krag­me­ting tus­sen hul­le baie moont­lik.

Jos­hua wou graag teen sy land­ge­noot Ty­son Fu­ry, wat die WBO­, WBA­ en IBO­ti­tels hou, ge­boks het, maar die B­rit wil in Ju­lie uit­tree.

Bou­ler wat mei­sie af­ge­knou het mag weer speel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.