Groot pret in die noor­de van P­re­to­ria

Beeld - - Tshwane Beeld -

Daar was om­trent ’n groot jo­lyt by die Ho­ër­skool P­re­to­ria­Noord ge­du­ren­de Groot FM 90.5 en S­ko­le­nuus­Beeld se on­lang­se be­soek! Die san­ge­res Le­ah, wat on­langs ’n G­hoe­ma­prys ge­wen het vir die nu­we­ling van die jaar, het as gas­kuns­te­naar by die skool op­ge­tree. Hier is sy by die Groot FM 90.5­om­roe­per, Ru­ben Del­ma­ge. Ons is weer op­soek na die ho­ër­ en la­er­skool in die Ja­ka­ran­da­stad met die bes­te gees. Dink jy jou skool het ge­noeg gees om aan die kom­pe­ti­sie deel te neem? Kon­tak lu­a­ne@grootfm.co.za vir meer in­lig­ting. Lees die vol­le be­rig op bl.4 van

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.