Win­ter­mo­des in Lynn­wood

Beeld - - Tshwane Beeld -

Die jong­ste win­ter­mo­des is on­langs op ’n mo­de­pa­ra­de in die G­len­fair Bou­le­vard­win­kel­sen­trum in Lynn­wood Ma­nor, P­re­to­ria, be­kend­ge­stel. Ro­sel­la, La Mia Bou­ti­que, Ma­ca­roon Col­lecti­on, Kos­mos Bou­ti­que en Bar­clay & C­legg (al­mal in die sen­trum) is van die boe­tieks wat kle­re ver­toon het en B­res­co Di­a­monds het die ju­we­le ver­skaf. Ela­nie Pie­naar het die kol­lig ge­steel met dié uit­rus­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.