Druk­ker­sink in dié jon­ges se bloed

Beeld - - Skolenuus Beeld -

Die Ho­ër­skool El­do­rai­gne het hul skool­koe­rant, El­do­in­druk, se re­dak­sie vir 2016 pas be­kend ge­stel. Baie ge­luk aan die leer­lin­ge. Hul­le werk lang en har­de ure ag­ter die skerms en le­wer al­tyd ’n ge­hal­te­pro­duk. Ag­ter staan El­zé Lau­ren­ce, P­hia Da­vel, C­hadé von El­ling, C­ha­ris­sa Key­ser, Su­ma­rie Vil­joen, Lau­re­ne van Di­jk, Ki­a­ra Fer­rei­ra, Court­ney K­nell en Lisa S­try­dom. Voor sit Clau­dia du P­les­sis, Chri­zaan Pretorius, Ay­la­na Vor­ster, An­née van S­ta­den, Si­moné de Vi­liers, Mar­né van Rooy­en en S­te­fan Nau­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.