Klo­fies kroon hul mooi­stes

Beeld - - Skolenuus Beeld -

Die Ho­ër­skool Wa­ter­kloof het on­langs hul mooi­stes ge­kroon. Mar­li de Beer (mid­del) is aan­ge­wys as Mej. Wa­ter­kloof en Vin­cent Human as Mnr. Wa­ter­kloof. Mar­li se eer­ste en twee­de prin­ses­se is Ju­dik Bos­hoff (links) en Re­ne Jou­bert. Vin­cent se eer­ste en twee­de prin­se is Hen­ro (Boe­boes) Con­ra­die (links) en Lund Roos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.