Ma­ga­lies­kruin se nr. 1­s­pe­ler is Zané

Beeld - - Skolenuus Beeld -

Zané Pretorius, ’n gr. 7leer­ling aan die La­er­skool Ma­ga­lies­kruin en ’n lid van die Zam­be­si­ten­nis­klub, het die af­ge­lo­pe kwar­taal aan ver­skeie ten­nis­wed­stry­de deel­ge­neem in die af­de­ling vir mei­sies o.13. Sy is on­langs as haar skool se nr. 1­ten­nis­spe­ler ge­kroon en het in die Zam­be­si­ten­nis­klub se kam­pi­oen­skap as wen­ner uit die stryd ge­tree in die af­de­ling vir mei­sies o.13. By haar op die fo­to is haar af­rig­ter, Da­nie S­try­dom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.