Bai­ley is Top 10Blou­bul­skeids­reg­ter

Beeld - - Skolenuus Beeld -

Ga­vin Bai­ley van die La­er­skool Wier­da­park het as ’n Top 10Blou­bul­skeids­reg­ter ge­kwa­li­fi­seer. Dit het ja­re se har­de werk ge­verg en het on­der meer ’n te­o­re­tie­se ek­sa­men, prak­tie­se e­va­lu­e­ring en fiks­heids­toets in­ge­sluit, wat Bai­ley al­les met lof ge­slaag het. Hy is nou deel van ’n pres­ti­ge­span wat die fluit­jie kan blaas in Cra­ven­week­wed­stry­de, uit­speel­wed­stry­de, lig­a­fi­na­le en on­ver­bon­de eer­ste­span­weds­ty­de. Sy raad aan an­der skeid­reg­ters is: “No guts; no glo­ry!”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.