Lind­say kwa­li­fi­seer vir O­lim­pie­se S­pe­le

Beeld - - Tshwane Sport -

Lind­say Ha­ne­kom (Tuks/HPC) het die af­ge­lo­pe na­week op die Suid­A­fri­kaan­se Ope­at­le­tiek­by­een­koms in Bloem­fon­tein vir die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio ge­kwa­li­fi­seer toe hy sy 400 m­hek­kies­uit­dun in 49.03 sek. ge­wen het. Die kwa­li­fi­se­ren­de tyd vir die eind­stryd is 49.40 sek. Hy het Sa­ter­dag die eind­stryd in 50.50 sek. ge­wen. Ha­ne­kom, wat deur Ni­co van Heerden van Af­fies af­ge­rig word, is ook die Suid­A­fri­kaan­se stu­den­te­kam­pi­oen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.