Groen lig vir bot­te­le­rings­plan

Beeld - - Sake -

Die Me­de­din­gings­tri­bu­naal het die sa­me­smel­ting wat tot A­fri­ka se groot­ste bot­te­le­rings­maat­skap­py sal lei, goed­ge­keur.

Die par­tye wat be­trok­ke is by die stig­ting van Co­caCo­la Be­vera­ges A­fri­ca (CCBA) – SABMil­ler, Co­ca­Co­la en Gut­sche Fa­mi­ly In­ves­t­ments – het oor­een­ge­kom op die voor­waar­des vir die sa­me­smel­ting.

Die nu­we maat­skap­py sal koel­drank in 12 lan­de in Sui­der­ en Oos­A­fri­ka bot­te­leer en na­ge­noeg 40% van al die Co­ca­Co­la­pro­duk­te per vo­lu­me in A­fri­ka ver­koop. Dit sal ’n jaar­lik­se in­kom­ste van $2,9 mil­jard hê.

Een van die voor­waar­des is dat ’n breed ge­ba­seer­de swart­be­mag­ti­gings­tran­sak­sie bin­ne vyf jaar toe­ge­pas word en dat die hui­di­ge SEB­ei­e­naar­skap van 11% tot 20% toe­neem.

Die par­tye moet ook min­stens 20% van die aan­de­le in Ap­ple­ti­ser aan ’n swart maat­skap­py ver­koop.

CCBA ver­bind hom daar­toe om drie jaar lank van die goed­keu­ring af die ge­tal werk­ne­mers wat in diens is van al die par­tye, te hand­haaf. Hy moet ook ’n fonds stig vir sa­ke­ont­wik­ke­ling in die land­bou­waar­de­ket­ting. Hy moet R400 mil­joen by­dra tot die fonds.

CCBA se hoof­kan­toor sal in Suid­A­fri­ka ge­leë wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.