‘Ons eis trans­for­ma­sie – nóú!’

Beeld - - Nuus -

Die ANC­jeug­li­ga be­toog gis­ter voor die Suid­A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) se kan­toor in Plat­te­kloof, Kaap­stad, oor trans­for­ma­sie in rug­by. Die jeug­li­ga sê as trans­for­ma­sie nie plaas­vind nie, sal be­to­gers wed­stry­de ont­wrig. “Jul­le moet weet dat dié net ’n waar­sku­wing­skoot is, vol­gen­de keer sal jul­le ons in jul sta­di­ons sien. Ons sal te­rug­kom,” het N­ja­bu­lo N­zu­za, se­kre­ta­ris­ge­ne­raal van die jeug­li­ga, ge­sê voor­dat hy ’n me­mo­ran­dum aan Sa­ru se be­stuur oor­han­dig het.

Fo­to: JACO MA­RAIS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.