Ak­tri­se Na­dia Beu­kes se eks is Mnr. Mar­di Gras

Beeld - - Nuus - – Ru­an Bru­wer

Xan­der S­teyn, ’n Bloem­fon­tei­ner, is ge­kroon as Mnr. Mar­di Gras – die kom­pe­ti­sie wat Mnr. Gay SuidA­fri­ka ver­vang het.

S­teyn (34), wat voor­heen met die ak­tri­se en aan­bie­der Na­dia Beu­kes ge­troud was, sê hy kan reeds in sy gees­tes­oog sien hoe ’n po­ten­si­ë­le Mnr. Gay Wê­reld-kroon vir hom ’n i­de­a­le plat­form kan bied om sy bood­skap te ver­kon­dig dat dit ou­kei is om gay te wees.

“Ek praat graag met die jeug oor an­ti-af­knou­e­ry. Ek pro­beer hul­le leer om oop kaar­te te speel, dat ’n mens ge­lyk­ty­dig nor­maal en gay kan wees. Ek pro­beer hul­le wys ek is nie on­ge­mak­lik met my­self en kruip nie weg nie.”

Hy het ar­gi­tek­tuur ge­stu­deer en be­dryf Xan­der Art Pro­ducti­ons die laas­te twee jaar in Bloem­fon­tein.

S­teyn was in 2011 ’n naas­wen­ner in die­self­de kom­pe­ti­sie.

Fo­to: VERNONDO BOS­HOFF PHOTOGRAPHY

Die Bloem­fon­tei­ner Xan­der S­teyn is die nu­we Mnr. Mar­di Gras SuidA­fri­ka, voor­heen Mnr. Gay SA. Hy is vroe­ër van­dees­maand in Knys­na ge­kroon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.