Ca­me­ron praat sy mond ver­by

Beeld - - Nuus - – Al Ja­zeera – Bloom­berg

A­bu­ja. – Die Ni­ge­rie­se re­ge­ring kap te­rug na­dat die B­rit­se pre­mier, Da­vid Ca­me­ron, dié land in ’n on­be­waak­te oom­blik “on­ge­loof­lik kor­rup” ge­noem het.

Ca­me­ron is af­ge­neem waar hy voor ko­nin­gin E­li­za­beth II ge­sê het “lei­ers van on­ge­loof­lik kor­rup­te lan­de” kom B­rit­tan­je toe vir ’n spits­be­raad teen kor­rup­sie. “Ni­ge­rië en Af­ga­ni­stan is waar­skyn­lik die twee kor­rup­ste lan­de ter wê­reld,” het hy ge­sê oor p­res. Mu­ham­ma­du Bu­ha­ri van Ni­ge­rië en p­res. A­sjraf G­ha­ni van Af­ga­ ni­stan se voor­ge­no­me be­soek.

Gar­ba S­he­hu, pre­si­dents­woord­voer­der in Ni­ge­rië, het Ca­me­ron op T­wit­ter te­reg­ge­wys: “Dit is ’n ver­leent­heid vir ons . . . Die pre­mier kyk se­ker na ’n ou prent­jie van Ni­ge­rië. Din­ge ver­an­der met kor­rup­sie en al­les an­ders.”

’n Woord­voer­der van 10 Do­w­ning Street het ge­sê: “Al­bei lei­ers is na die be­raad ge­nooi om­dat hul­le die stryd teen kor­rup­sie voer. B­rit­tan­je staan saam met hul­le in hul stryd.” Sum­mers, ’n voor­ma­li­ge B­rit­se di­plo­maat wat nou ’n se­ni­or kon­sul­tant by die C­hat­ham Hou­se-dink­skrum in Hong­kong is, oor die ko­nin­gin ge­sê.

“Dit is maar om­dat al­bei kan­te hul eie ma­nier het van din­ge doen en nie een van die par­tye is baie aan­pas­baar nie. Ek moet wel sê, om uit ’n ver­ga­de­ring met jou gas­heer te stap is ’n bie­tjie on­ge­skik,” het hy ge­sê.

The As­so­ci­a­ted P­ress het be­rig dat Lu Kang, woord­voer­der van die C­hi­ne­se de­par­te­ment van bui­te­land­se sa­ke, ge­wei­er het om reg­streeks te re­a­geer op die ko­nin­gin se uit­la­tings.

Hy het op ’n daag­lik­se me­dia-in­lig­ting­ses­sie in Bei­jing ge­sê die pre­si­dent “het ’n baie suk­ses­vol­le be­soek” aan B­rit­tan­je ge­bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.