San­ger ont­trek vi­deo oor ‘dun mid­del­lyf’

Beeld - - Nuus - Ro­zan­ne Els

Voor­stel­ling: NASA Sy het g’n so ’n dun mid­del­lyf nie.

Die san­ger Meg­han Trai­nor het van­dees­week uit­ge­vaar teen die ver­vaar­di­gers van haar nu­we mu­siek­vi­deo, “Me Too”, na­dat haar kur­wes merk­baar af- ge­skaal is.

“Dit is ’n groot be­le­di­ging,” het sy aan USA To­day ge­sê.

Trai­nor het in ’n vi­deo op haar S­nap­chat-pro­fiel reg­streeks met haar aan­han­gers ge­praat en ge­sê sy het nie dié ver­an­de­rin­ge goed­ge­keur nie.

“Ek het nie so ’n dun mid­del- lyf nie. Ek het nie die vi­deo goed­ge­keur nie en dit is uit­ge­reik. Ek is ver­leë,” sê sy aan haar aan­han­gers. “Ek is baie jam­mer hier­oor.” Trai­nor het be­kend­heid ver­werf vir haar lied­jie “All A­bout That Bass”, wat juis gaan oor ’n po­si­tie­we lig­gaams­beeld. Sy het ook al tel­ke­ma­le uit­ge­vaar teen on­re­a­lis­tie­se skoon­heid­stan­daar­de.

Sy het twee lied­jies oor ’n ge­son­de self­beeld en om vir jou­self lief te wees, vir haar nu­we al­bum ge­skryf: “Wa­tch Me” en “I Lo­ve Me”. Die al­bum, T­hank You, word mô­re uit­ge­reik.

Trai­nor het daar­op aan­ge­dring dat die vi­deo ver­wy­der word en ’n nu­we weer­ga­we, waar­in haar mid­del­lyf nie ge­re­di­geer is nie, goed­ge­keur.

Adv. T­hu­li Ma­don­se­la, o­pen­ba­re be­sker­mer, was een van dui­sen­de men­se wat Dins­dag­aand daar­oor ge­twiet het.

’n Kuns­te­naars­voor­stel­ling van die ver­skei­den­heid pla­ne­te wat die Ke­pler­ruim­te­te­le­skoop tot nou toe op­ge­spoor het. Ke­pler het 4 302 moont­li­ke pla­ne­te ge­ï­den­ti­fi­seer en uit­ein­de­lik 1 284 uit­ge­son­der as pla­ne­te.

Fo­to: IN­STA­GRAM

Links is Trai­nor se ge­re­di­geer­de mid­del­lyf. Regs is hoe sy eint­lik lyk.

Fo­to: AMY SUSSMAN, AP

Meg­han Trai­nor het die vi­deo vir “Me Too” laat ver­wy­der na­dat sy ag­ter­ge­kom het haar mid­del­lyf is ge­re­di­geer om dit dras­ties klei­ner te laat lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.