A­ni­ta sê sy is baie jonk

Trou en kin­ders is nie vir haar nie

Beeld - - Nuus -

Sy het twee we­ke ge­le­de haar 73ste ver­jaar­dag ge­vier, maar A­ni­ta S­choe­man hou steeds vol sy is “bloed­jonk” – en wan­neer jy haar sien en hoor sing, kan jy nie an­ders nie as om haar te glo.

Sy is ’n ge­lief­de in­wo­ner van die La­ke Farm-sen­trum in Port E­li­za­beth en dalk die oud­ste ly­er aan Do­wn se sin­droom in die land.

“Nog net een lied­jie, toe?” por A­ni­ta haar “pa”, John West, aan toe hy op­hou kla­vier speel. Sy het nou net haar uit­voe­ring van “E­del­weiss” vol­tooi, uit vol­le bors, nes die o­pe­ra­san­gers wat sy so be­won­der.

John, die huis­ou­er wat sy as haar pa ver­klaar het, kan nie nee sê vir haar gees­drif nie en daar trek hul­le los met “Jan Pie­re­wiet”.

A­ni­ta, wat al 50 jaar by die sen­trum woon, straal van vreug­de. “Daar is net een per­soon in my le­we en hier sit hy langs my,” be­duie sy na haar “pa” en fluis­ter toe vir hom: “Jy lyk prag­tig!”

A­ni­ta is self uit­ge­vat in ’n def­ti­ge wit rok – “net vir jul­le”, sê sy by die in­trap­slag.

“Dit is die­self­de rok wat sy aan­ge­had het met haar 70ste ver­jaar­dag­par­ty­tjie,” sê John, wat reeds 11 jaar by La­ke Farm is – hoe­wel hy voor­heen ook ja­re lank hier ge­werk het.

“Op dié aand is sy as ko­nin­gin van La­ke Farm ge­kroon en haar kê­rel, Des­sie (Dorf­ling), as die ko­ning.”

Sy is lief vir Des­sie, er­ken A­ni­ta, maar trou sal sy be­slis nie. “Ek wil nie trou nie, want ek wil nie kin­ders hê nie,” ver­klaar sy. “Ek is nie mal oor kin­ders nie.”

Selfs die jon­ger La­ke Far­min­wo­ners laat soms haar bloed­druk die hoog­tes in­skiet. “As ek eers kwaad raak . . . o G­riet, dan moet jy spring, ou maat! Dié kin­ders soek vir moei­lik­heid en hul­le gaan dit kry.”

Sy het self nog die e­ner­gie van ’n kind, ver­al as dit by sing en dans kom. Tus­sen­deur die sang trek sy John na­der vir ’n kaal­voet­dans op ’n “lock and lo­ad” (rock ’n roll)- lied­jie. Dan is dit te­rug na die kla­vier.

Selfs wan­neer hy moeg raak, staan John reg vir nog ’n lied­jie. “A­ni­ta is werk­lik soos ’n vrien­din vir my,” sê hy.

“Ek is nou al ja­re hier, maar elk­een wat ek hier ver­sorg en wil help, het my le­we on­ge­loof­lik ver­ryk.”

Dit is dui­de­lik dat A­ni­ta die­self­de oor hom voel. “Hy is my pa, nè,” her­in­ner sy.

John glim­lag daar­op. “Ja, ek is jou pa,” ant­woord hy.

“For al­ways.”

O­det­te Kemp

Fo­to: THEO JEPTHA

A­ni­ta S­choe­man is op 73 jaar dalk een van die oud­ste ly­ers aan Do­wn se sin­droom in die land, maar sy het steeds die e­ner­gie en vreug­de van ’n jong mens. Sy woon al 50 jaar by die La­ke Farm­sen­trum in Port E­li­za­beth.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.