C­hi­ne­se Hu­a­wei maak reg vir tyd van ro­bots en on­sterf­lik­heid

Beeld - - Sake -

Die C­hi­ne­se teg­no­lo­gie­reus Hu­a­wei be­rei hom voor op ’n wê­reld waar men­se vir e­wig leef, maar ro­bot­te men­se wil dood­maak.

Hu­a­wei is een van die groot­ste ver­vaar­di­gers van bre­ë­bandn et­werk toe­rus­ting en slim­fo­ne, maar Ke­vin Ho, hoof van die slim­foon­af-de­ling, sê die maat­skap­py ge­bruik we­ten­ska-pfik­sie­flieks soos The Ma­trix om toe­koms­ti­ge ten­den­se en i­dees te vi­su­a­li­seer.

“Hon­ger­snood, ar­moe­de, siek­tes of selfs die dood kan dalk teen 2035, of 25 jaar van nou af, nie meer ’n pro­bleem wees nie,” het Ho by die CES A­sië-kon­fe­ren­sie in S­hanghai ge­sê.

“In die toe­koms sal jy dalk re­ke­naar­ver­moë kan koop om as ’n sur­ro­gaat te dien, om die fak­kel aan te gee van die fi­sie­ke wê­reld na die di­gi­ta­le wê­reld.”

Hy het ’n toe­koms be­skryf waar kin­ders apps soos W­hat­sApp of WeC­hat kan ge­bruik om met dooie groot­ou­ers te kom­mu­ni­keer dank­sy die ver­moë om men­se se be­wus­syn op re­ke­naars af te laai.

Al die teg­no­lo­gie sal e­nor­me da­ta­ver­moë ver­eis, wat weer geld vir Hu­a­wei kan ge­ne­reer.

In Si­li­con Val­ley, A­me­ri­ka, waar die wê­reld se groot­ste teg­no­lo­gie­maat­skap­pye ge­se­tel is, be­spreek maat­skap­pye soos Google lang­ter­myn­be­plan­ning vir ’n sa­me­le­wing waar men­se nie meer be­staan nie, ter­wyl Ca­li­co en die waag­ka­pi­ta­lis Pe­ter T­hiel al­bei al die voor­uit­sig­te van on­sterf­lik­heid ge­op­per het.

Elon Musk, stig­ter van S­pa­ceX, se doel­wit is om die mens­dom na Mars en an­der pla­ne­te te ver­voer om dit te ko­lo­ni­seer.

Dit is eg­ter ’n seld­sa­me ver­skyn­sel vir ge­ves­tig­de C­hi­ne­se maat­skap­pye soos Hu­a­wei om hul on­der­ne­mings voor te be­rei op die on­tas­ba­re moont­lik­he­de wat vir die mens­dom voor­lê.

Ho sê we­ten­skap­fik­sie help sy s­pan om aan nu­we pro­duk­reek­se te dink.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.