A­fri­ka­ners kan maar trots wees

Beeld - - Nuus - Piet de Ja­ger van P­re­to­ria skryf:

A­fri­ka­ners moet die be­drem­meld­heid van die af­ge­lo­pe twee de­ka­des se pro­pa­gan­da af­gooi.

Daar is ge­noeg be­wy­se van A­fri­kaan­se u­ni­ver­si­tei­te se pres­ta­sies. Hang dit aan die groot klok. Vra ook na die pres­ta­sies van die ver­en­gels­te u­ni­ver­si­tei­te in A­fri­ka.

Dit het ons ’n ska­me­le 30 jaar ge­vat van die kamp­kerk­ho­we en af­ge­bran­de pla­se tot by die By­bel in A­fri­kaans, ten spy­te van Mil­ner en die Em­pi­re. Daar­na het die a­ka­de­mie­se en we­ten­skap­li­ke pres­ta­sies ge­volg.

Skuif ’n slag po­li­tie­ke kor­rekt­heid op­sy en staan op vir die waar­heid.

Alf­red Mil­ner

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.