Ver­sig­tig met dié fonds

Beeld - - Nuus -

Die sa­ke­sek­tor het aan­ge­kon­dig dat hul­le reeds so­wat R1,5 mil­jard by­ge­dra het tot ’n spe­si­a­le fonds om klein­sa­ke­ont-wik­ke­ling te on­der­steun. Hul­le vra ook dat die re­ge­ring daar­toe by­dra. Dis by die­self­de ge­leent­heid aan­ge­kon­dig waar Zu­ma sy slim­mig­he­de oor Moody’s kwyt­ge­raak het. Moont­lik is dit juis as ge­volg van sy teen­woor­dig­heid, maar F­rik­kie Fou­ché van Pot­chef­stroom laat weet hy is be­kom­merd die stig­ting van so ’n fonds kan die Gup­tas te­rug­lok . . .

F­rik­kie se pa­tri­o­tie­se waak­saam­heid, al­les in lands­be­lang, ver­dien vir hom ’n Beeld S­pe­le­tjies­boek. S­tuur ge­rus by­dra­es aan lood@beeld.com en wen self ’n s­pe­le­tjies­boek. Hier is nog rak­ke vol.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.