S­kaap­wag­ter­tjie wys hoe

Beeld - - Nuus -

Die A­me­ri­ka­ners praat van “hout­hut tot Wit­huis” om aan te dui dat e­ni­ge bur­ger heel bo kan uit­kom. Frank­ryk se cha­ris­ma­tie­se on­der­wys­mi­nis­ter, Na­jat Val­laud­Bel­ka­cem, was as kind ’n skaap­ en bok­wag­ter­tjie in Ma­rok­ko en het la­ter in ar­moe­de in Frank­ryk groot­ge­word. Hoe­wel dié links­ge­sin­de al et­li­ke ja­re in die ka­bi­net dien – eers as mi­nis­ter van vrou­e­reg­te – maak haar ver­haal steeds op­slae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.