Per­so­ne van die week

Beeld - - Nuus -

RAAKVATTER:

Vic­tor Mat­field. Om­dat die S­pring­bok­slot uit­ein­de­lik – dié keer glo reg­tig – fi­naal sy rug­by­tok­se bê­re. Hy was een van SA rug­by se gro­tes, maar sy veel­be­spro­ke te­rug­keer dalk ’n fout.

NAT VADOEK:

C­heeky Watson, ter­wyl ons nou dié week met die rug­by doe­nig is. Hy klou steeds vas as baas van die ban­krot OP­rug­by­u­nie. En el­ke plan om hom uit te skop, mis­luk. Wat ’n spek­ta­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.