Uit die Woord

Beeld - - Nuus -

God is daar; die stad sal nie wan­kel nie. God sal hom help nog voor die mô­re kom. Na­sies kan raas en ko­nink­ry­ke wan­kel, maar as God sy stem laat hoor, smelt die aar­de weg. Die He­re, die Al­mag­ti­ge, is by ons, die God van Ja­kob is vir ons ’n be­skut­ting. Se­la

Be­daar en er­ken dat Ek God is, hoog bo die na­sies, hoog bo die aar­de. Die He­re, die Al­mag­ti­ge, is by ons, die God van Ja­kob is vir ons ’n be­skut­ting. Se­la – Ps. 46:6-8,11-12

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.