Be­te­ke­nis in al­le­daag­se

Beeld - - Nuus -

Joy Hey­ne­ke se uit­stal­ling Her­bou en her­stel in die Ar­tBox-ga­le­ry in P­re­to­ria on­der­soek die gees­te­li­ke kon­sep­te van af­breek, her­bou en her­stel van­uit die oor­spronk­li­ke en eg­te By­bel­se le­ring en voor­skrif­te vir die le­we.

Die uit­stal­ling word tot 21 Mei aan­ge­bied.

Die kuns­wer­ke is Hey­ne­ke se po­ging om se­ke­re as­pek­te te ont­gin oor die toe­pas­lik­heid van God se in­struk­sies, en hoe die uit­le­wing daar­van re­le­vant kan wees vir die hui­di­ge tyd. Die uit­stal­ling wil die ky­ker sti­mu­leer om self die­per te delf in die be­ken­de om so­doen­de die ryk­dom van die on­be­ken­de te er­vaar.

Hey­ne­ke ge­bruik per­soon­li­ke sim­bo­le wat deur die weer­gee van al­le­daag­se voor­wer­pe aan­ge­bied word. Sy be­klem­toon die es­sen­sie van i­dees en ont­dek o­plos­sings en vra vrae.

Sy maak voor­stel­le eer­der as stel­lings, sê Hey­ne­ke in ’n ver­kla­ring, en ky­kers kan op so­wel ’n in­tel­lek­tu­e­le as e­mo­si­o­ne­le vlak haar kuns er­vaar.

Haar kuns is al ver­skeie ke­re ge­kies vir die E­kur­hu­le­ni-kom­pe­ti­sie, waar sy twee keer ’n der­de prys en een keer ’n twee­de prys ge­wen het. Haar werk is al in­ge­sluit in uit­stal­lings in Ka­na­da, die VSA, Aus­tra­lië en B­rit­tan­je.

Ska­kel 012 345 1857 of s­tuur e-pos na in­fo@ar­tbox 858.com vir nog in­lig­ting.

War­ri­or B­ri­de deur Joy Hey­ne­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.