3 van die bes­tes by At­ter­bu­ry­te­a­ter

Beeld - - Nuus -

Ke­vin Leo, Da­nie Nie­haus en Mat­hys Roets is die na­week in die At­ter­bu­ry­te­a­ter in P­re­to­ria as Drie van die Bes­tes te sien ter vie­ring van die te­a­ter se vyf­de ver­jaar­dag. Hul­le tree Sa­ter­dag en Son­dag hier op. Wat dié vie­ring ek­stra spe­si­aal maak, is dat dit die eer­ste keer is dat dié ge­wil­de groep hier gaan op­tree, met ’n s­plin­ter­nu­we re­per­to­ri­um en ’n vol­le­di­ge or­kes wat be­staan uit Da­vid Klas­sen, Den­ny La­lou­let­te, Ju­an­Floors Oost­hui­zen, B­ren­dan Ross en Matthys Maree. Ver­to­nings be­gin Sa­ter­dag om 20:00 en Son­dag om 16:00. Kaar­tjies kos R200. Be­spreek by Com­pu­tic­ket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.