Bok­ke soek nog borg vir hul truie

Beeld - - Nuus -

Kaap­stad. – Die swak beeld wat Suid­A­fri­kaan­se rug­by die laas­te jaar pro­jek­teer eis skyn­baar sy tol met die S­pring­bok­ke wat Ier­land aan­staan­de maand dalk son­der ’n trui­borg sal pak. Op ’n fo­to van ’n on­der­steu­nerstrui, wat eers van­dag om 10:00 ge­pu­bli­seer mag word, is daar geen te­ken dat ’n borg be­kom is om Ab­sa te ver­vang nie. Ab­sa het glo oor ge­brek­ki­ge trans­for­ma­sie by die Bok­s­pan nie ver­le­de jaar be­lang ge­stel om sy borg­skap te her­nu nie. Daar is on­langs be­spie­gel dat Bid­vest Ab­sa moont­lik as die Bok­ke se hoof­borg sal ver­vang. ) Sa­ru het ook nog nie ’n nu­we borg vir die Cur­rie­be­ker­reeks aan­ge­kon­dig nie. ) Sa­ru het gis­ter be­ves­tig Ts­ho­lo Ku­bhe­ka is sy nu­we kom­mer­si­ë­le be­stuur­der in die plek van An­dy Ma­ri­nos.

) In­tus­sen het die Ar­gen­tyn A­gus­tin Pi­chot gis­ter Sa­ru se pre­si­dent, O­re­gan Ho­skins, as Wê­reld­rug­by se vi­se­voor­sit­ter ver­vang. – S­te­phen Nell

Fo­to: GAL­LO I­MA­GES

O­re­gan Ho­skins

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.