O­lim­pie­se spies­gooi­kam­pi­oen T­hor­kild­sen groet

Beeld - - Nuus -

O­slo. – And­re­as T­hor­kild­sen, ’n voor­ma­li­ge O­lim­pie­se en wê­reld­kam­pi­oen in spies­gooi, het gis­ter sy uit­tre­de op T­wit­ter be­kend ge­maak.

T­hor­kild­sen (34) het goue me­dal­jes op die S­pe­le in A­the­ne en Bei­jing ge­wen en was in 2009 in Ber­lyn die wê­reld­kam­pi­oen.

“Ek het be­sluit dis die ein­de van my loop­baan. Dit was pret. Dan­kie vir al­mal se on­der­steu­ning deur die ja­re,” het die Noor­we­ër ge­sê.

Hy is een van sy land se ge­wild­ste sport­man­ne.

T­hor­kild­sen en sy taai­ste me­de­din­ger oor baie ja­re, Te­ro Pit­k­ä­m­ä­ki van Fin­land, is goeie vrien­de. – Reuters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.