‘Stem van Win­die­krie­ket’ is nou vir al­tyd stil

Beeld - - Nuus - – S­port24

Kaap­stad. – Die “Stem van Win­die­krie­ket” is dood.

Die be­ken­de ra­dio­ en TV­kom­men­ta­tor To­ny Co­zier is gis­ter op 75­ja­ri­ge ou­der­dom dood.

Co­zier, wat be­kend was as die “Stem van Win­die­krie­ket”, het se­dert 1962 ver­slag ge­doen oor feit­lik el­ke reeks waar­by die Wes­In­die­se Ei­lan­de be­trok­ke was.

Hy is die mees ge­re­spek­teer­de krie­ket­skry­wer, ­uit­saai­er en ­ge­skied­kun­di­ge wat die Ka­ri­bie­se Ei­lan­de nog op­ge­le­wer het.

“To­ny het re­spek af­ge­dwing en was ge­lief on­der aan­han­gers van krie­ket,” het Da­mien O’Do­no­hoe, uit­voe­ren­de hoof van die Ka­ri­bie­se P­re­mier­liga, in ’n ver­kla­ring ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.