Bul­vonk by Ru­dy ge­soek

Agt­tal het ook meer spie­re

Beeld - - Sport - Co­bus Claas­sen

P­re­to­ria. – Gro­ter spier­krag in die agt­tal en ’n nu­we ska­kel­paar.

Dit is die kern van die half­do­syn ver­an­de­rings wat aan die Bul­le se s­pan ge­maak is vir Sa­ter­dag se Su­per­rug­by-stryd teen die Wa­ra­tahs in Syd­ney.

Daar sou waar­skyn­lik meer ver­an­de­rings ge­wees het as die Bul­le ver­le­de week teen die Brum­bies ge­se­ë­vier het, het Nol­lis Ma­rais, die hoof­af­rig­ter, aan­ge­dui.

“Dit was al­tyd die plan om hier­die week ’n paar spe­lers te laat rus, maar ons moes tot ’n ma­te daar­van af­wyk ná die uit­slag teen die Brum­bies,” het Ma­rais ge­sê.

Ru­dy Pai­ge en Ti­an S­choe­man is die nu­we ska­kel­paar in Piet van Zyl en Fran­cois Brum­mer se plek. Die Bul-kamp hoop stil­weg Pai­ge kan vonk ag­ter die pak ver­skaf.

Dié 26-ja­ri­ge Bok-skrum­ska­kel is nie op sy bes­te nie en sal moet roer as hy in aan­mer­king wil kom vir aan­staan­de maand se toets­reeks teen Ier­land.

Ma­rais sê hy glo Pai­ge en S­choe­man “sal iets an­ders bring” teen die Wa­ra­tahs.

Jam­ba U­len­go, wat die week by die s­pan aan­ge­sluit het na­dat hy vroe­ër weens fa­mi­lie­ver­plig­tin­ge na P­re­to­ria te­rug­ge­keer het, neem op reg­ter­vleu­el by die be­seer­de Tra­vis Is­mai­el oor.

Jan­nes Kir­sten is soos ver­wag te­rug op flank na­dat Ar­no Bo­tha tot dus­ver in Aus­tra­lië die nr. 7-trui ge­dra het.

Ja­son Jen­kins keer op slot te­rug in Mar­vin O­rie se plek, ter­wyl Li­zo G­qo­bo­ka aan die los­kop­kant by die S­pring­bok T­re­vor Ny­a­ka­ne oor­vat.

“Jan­nes is die sei­soen ons voor­ste nr. 7-flank en Ja­son gaan ons help om meer fi­siek te wees.”

Sou dit nie wys ge­wees het om die bal­jag­ter Roe­lof S­mit te kies ge­ge­we die Bul­le se ge­suk­kel by die af­breek­pun­te teen die Brum­bies nie?

“Ons het pro­ble­me ge­had wan­neer ons nie ak­ku­raat was in die lyn­sta­ne nie,” het Ma­rais daar­op ge­ant­woord.

“Al het ons ook met Roe­lof en Lap­pies (La­bu­schag­né) be­gin, sou dit waar­skyn­lik nie ’n ver­skil ge­maak het nie. Roe­lof sal weer in die twee­de helf­te op­ge­stuur word om ’n im­pak te maak.”

Ma­rais sê hul­le ver­wag dat die Wa­ra­tahs hul – soos die Brum­bies – in die vas­te fa­set­te sal pro­beer uit­oor­lê.

Dit gaan daar­om ’n groot toets vir G­qo­bo­ka wees.

“Li­zo is ’n sterk skrum­wer­ker en hy sal goed re­ken­skap van hom­self gee. Dit is uit­da­gings soos dié wat hom ’n be­ter spe­ler sal maak.”

Ma­rais sê die Bul­le kom te staan teen ’n s­pan wat op die reg­te tyd van die reeks op dreef kom.

“As ons hul­le toe­laat om met vry­heid te speel, sal (Is­rael) Fo­lau-hul­le dit vir jou ’n lang dag maak. Die Wa­ra­tahs is al­tyd ’n ge­vaar­li­ke s­pan.”

Fo­to: GAL­LO I­MA­GES

Ru­dy Pai­ge is te­rug in die Bul­le se op­draf­span.

Ti­an S­choe­man

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.